Katerien [Acoustic]

Die storie van 'n girl roep haar katte fokken rien
Die tipe fokken girl wat jy elke dag wou sien
Sy was mooi, sy was kwaai, sy kon gooi, sy kon swaai
Sy was too hard to get maar net om die draai

Sy't gemove soos 'n luislang, shine soos 'n pearl
Sy't gedrink saam die manne, gedans saam die girls
Sy kon toor met woord, jou smelt met 'n look
Laat jou krul in jou tone en spoeg in jou broek

Sy was hier, sy was daar, sy was altyd by die bar
Sy was vuur, sy was maer, as jy begin was sy klaar
Oe, die meise wat elke man wou gevang het
Die meisie waarna elke man klaar verlang het

Die girl wat jy soek as jy klaar fokken gaar is
Die girl waarvoor jy uitgaan en hoop dat sy daar is
Sy was Mrs Balls Chutney, sy was chocholate Nesquik
Sy was All Gold T-sauce, sy was fokken fantastic

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Sy was oe so mooi, sy was opgetooi, sy't haar lyf soos 'n luiperd rond gegooi
Ek was gou gevang stel gou belang, sy't gespook in my drome toe ek huis toe gaan

Oe, nee, wie was die meisie, hoe't sy my gevang in haar hekse wysie
My mond het oopgehang soos ek by die bar sit
As sy sweef oor die vloer soos 'n magic carpet

Wat te doen, haar face was set to stunning
Daar was iets in my sak en dit was nie 'n gun nie
Sy was nonchalant, ek was overly impressed
Ek het haar klaar op die dansvloer friend request

Ek weet, pasop, o.m.g stalker, ek was dik in die mix soos 'n pestel mortar
Sy't my in ge-pull 'n lam to the slaughter, ek was klaar ingeboek net gewag vir die porter

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Ons het dronk geraak, ons het opgehook, sy't my by haar hotel ingebook
Ek was weird sy was great, ek was in toe's ek uit
Sy't gese ons is vriende, ek het gese dat ons date

Dit was kak vir haar, maar vir my fokken puik, ek was altyd bly sy was altyd spyt
Ek was overly nice, sy was meestal kwaai, ek wou net liefde maak en sy wou net naai

Sy wou nooit uitgaan nie, ek het haar altyd genooi
Sy't my drie keer in een week met 'n mes gegooi
Ek't gedog als was cool, maar ek was verkeerd
Voor ek geweet het, het sy my fokken hart gebreek

Ek het my fluit gefluit, my bullet was gebyt, sy't my hart opgevou soos 'n paper plate
So as jy nie jouself in so vibe wil bevind nie
Moet nooit ophook met 'n mooi mal kind nie

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Katerien, Katerien, jou in die donkerte gesien jou betowerspel het my beinvloed
Katerien, Katerien, drank aan die duiwele bedien jou verloor nog voor ek kon begin soek (Hey)

Trivia about the song Katerien [Acoustic] by Jack Parow

When was the song “Katerien [Acoustic]” released by Jack Parow?
The song Katerien [Acoustic] was released in 2011, on the album “Eksie Ou”.

Most popular songs of Jack Parow

Other artists of