Myne Myne Myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Die eerste woord wat ek kon sê
Wat nêrens uit my mond kom lê
Is alles wat ek sien
Alles wat ek eet is myne
Al behoort dit eintlik aan ‘n ander maatjie
Dis sy nana dis sy speel ding ja dit is sy baadjie
Vir een of ander rede voel ek dit is myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Ek het eintlik so baie speelgoed
Daar is diere daar is karre daar is baie soet goed
Maar elke keer as ek moet deel
Sê ‘n stemmetjie dis myne
Al het my sussie ook presies dieselfde
Hare is net pinke en myne net die helfte
Dan voel ek in my hart ek moet hare ook vat
Want dis myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
My mamma leer my elke dag om te deel
Maar om alles te deel sal my net verveel
Want alles wat ek sien
Alles wat ek eet is myne
By die skool sê my juffrou ons moet almal speel
Ons maak beurte by die swaai ons moet die klei deel
Maar altyd hoor ek ‘n stemmetjie wat fluister
Dis myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik
Syne, syne, syne, syne
Daar is geen medisyne
Vir daai woordjie myne
Hoe sal ek leer dis goed om te deel?
As my maatjies kom kuier moet ek my beteel
As my sussie met my karretjies of turtles will speel
Hoe gaan ek leer
Dis nie alles myne nie?