Lank Lewe Die Liefde
As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk 'n geliefde
Op wie jy kan vertrou
Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur
En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde
Ek's die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal
Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar's niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou
En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde
My belofde aan jou (Jou, jou)
Gemaak lank gledee
Jy kan my vertrou
En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde