Rug Teen Die Muur

Adolf Voster

Ek is moeg gesoek
Ek is vlou geloop
Ek is middel deur
Maar jy gee my 'n bietjie hoop

Ek het lank gewag
Ek het als probeer
Ek het als verloor
Maar soveel ook geleer

Met my rug teen die muur
Lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur
Is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer
Elke keer
Weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees
Want ek's hier
Met my rug teen die muur

Ek was heen en weer
Ek was vas gekeer
Ek was seer gedra
Maar jy was daar, toe ek jou vra
Om my heel te maak
Om my hand te vat
En die pad wat ons begin
Net klaar te maak

Met my rug teen die muur
Lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur
Is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer
Elke keer
Weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees
Want ek's hier
Met my rug teen die muur

Elke hart
Soek 'n hart
Wat hom raak
En weer wakker maak
Want dis nooit
Nooit te laat

Met my rug teen die muur
Lê my hart waar ek wag vir jou
Met my rug teen die muur
Is ek dalk nou eers reg vir jou
Na die val en die seer
Elke keer
Weet ek dit wat verby is
Was nodig gewees
Want ek's hier
Met my rug teen die muur
Met my rug teen die muur

Trivia about the song Rug Teen Die Muur by Jay

Who composed the song “Rug Teen Die Muur” by Jay?
The song “Rug Teen Die Muur” by Jay was composed by Adolf Voster.

Most popular songs of Jay

Other artists of Pop rock