Siekverlief

Johan Oberholzer

Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug
Miskien kry ek net verkoue
As ek naby jou is maar ek hoop jy kom terug

Dalk is dit net my verbeelding
Of sit ek net bietjie aan
Miskien het ons net te veel
Van daardie Sherry gedeel onder die vol maan

Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou

Miskien moet jy vir my sop bring
Of net 'n koppetjie tee
En stuur dan later vir my
Wat okal vitamien jy is, ek soek klein bietjie meer

Miskien is daar medisyne
In daardie arms van jou
Gee my 'n soen vir die pyn
Al is dit
Net 'n ou kleintjie
Maar ek soek hom nou

Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou

Dalk is daar iets in die water
Of net 'n kiem in die lug

Verlief op jou
Verlief op jou
Verlief op jou

Jy laat my b-b-b-bewe
Ek voel hoe ek eweskielik sweet
Ekke weet jy's die rede
Dat ek so b-b-b-bewe
Ek hoop dis aansteeklik
Sodat jy dit ook kan kry

In die bed lê langs aan my
Dat ek lekker warm bly
Ek b-b-b-bewe
Ek is verseker bietjie
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou
Siekverlief op jou

Trivia about the song Siekverlief by Jay

Who composed the song “Siekverlief” by Jay?
The song “Siekverlief” by Jay was composed by Johan Oberholzer.

Most popular songs of Jay

Other artists of Pop rock