Trots Afrikaans

Kyk in my oë, lees my gedagtes
Ek weet dis vuil, maar jy's so pragtig
Soos bier op 'n warm dag, 'n vuur op 'n Saterdag (Hey)

Jy is vir my soos 'n skyfie melktert
'n Potjie bees stert, daar's net een soos ekke, local is mos lekker

Soen Frans, eet Italiaans, kuier soos die Iere, ignoreer die bure
Flirt Spaans, raas Amerikaans, dans Brasiliaans maar bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans

Vryf oor my rug en bietjie laer af, niks sou ons terug die dansvloer deur draf
Soos bier op 'n warm dag, 'n vuur op 'n Saterdag (Hey)

Jy is vir my soos 'n nat koeksister
Braaivleis van gister, daar's net een soos ekke, local is mos lekker

Soen Frans, eet Italiaans, kuier soos die Iere, ignoreer die bure
Flirt Spaans, raas Amerikaans, dans Brasiliaans maar bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans

Staan op aandag aangemeld
Enkels words gebreek op die rugby veld
Staan op aandag aangemeld
Daar's net een soos ekke, local is mos lekker

Soen Frans, eet Italiaans, kuier soos die Iere, ignoreer die bure
Flirt Spaans, raas Amerikaans, dans Brasiliaans maar bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans
Bly trots Afrikaans

Most popular songs of Jay

Other artists of Pop rock