Uit By Die Deur
Ek is klaar gesoebat
Ek is klaar gesmeek
Moeg vir jou verskonings
En jou woorde wat so breek
Roep die wagte vir my mond
Stille waters diepe grond
Jou hele lewe is selfsugtig
Nou ja kyk na jouself
Vertel die stories vir jou vriende
Dalk dink hulle jy’s ‘n held
Dinge wat verby is
Dink ek’s sterker as wat jy is
Ek sien deur jou
Tien duisend leuens
Die son kom op (Die son kom op)
Die son sak weer
Uit by die deur
Uit by die deur
Uit by die deur
Ek was belangrik
Ek was belaglik
Ek was die vloerlap
Waarop jy wou trap
Jou stem maak my net naar
So as jy will praat praat klaar
Ek sien deur jou
Tien duisend leuens
Die son kom op (Die son kom op)
Die son sak weer neer
Uit by die deur
Uit by die deur
Uit by die deur
Uit by die deur (Uit by die deur)
Uit by die deur (Uit by die deur)
Uit by die deur (Uit by die deur)
Uit by die deur (Uit by die deur)
Uit by die deur
Uit by die deur
Uit by die deur
Uit by die deur