Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan

DP, KOBUS VISAGIE

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend
O, dan vlieg ek maar vir ewig oor die see
O, dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen
O dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

(Ek is 'n loslappie)
(Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

O, ek wil huistoe gaan, na Mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie (Loslappie)

'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Trivia about the song Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan by Kurt Darren

On which albums was the song “Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan” released by Kurt Darren?
Kurt Darren released the song on the albums “Kaptein - Se Platinum Treffers” in 2011 and “Se Net Ja!” in 2013.
Who composed the song “Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan” by Kurt Darren?
The song “Loslappie - Ek Wil Huistoe Gaan” by Kurt Darren was composed by DP, KOBUS VISAGIE.

Most popular songs of Kurt Darren

Other artists of