Vriendskap

Stap deur die lewe op reis na die more
Ons kompas is vriendskap wat ons nodig kry
Ja vriendskap bly altyd ons groot inspirasie
'n Vriende se anker wat altyd sal bly

Vriendskap beteken jy dink aan 'n ander
Jy deel in sy vreugde en ander se pyn
Vriendskap verander met tyd nes die laat oes
Wat lê in die kelders veredel tot wyn

Vriendskap deur jare bring soveel herinnering
Bring soveel onthou van vergane se dae
Al wag daar ook swaarkry en seerkry wat voorlê
Ou vriend, ek sal altyd hier langs aan jou staan

Vriendskap beteken jy dink aan 'n ander
Jy deel in sy vreugde en ander se pyn
Vriendskap verander met tyd nes die laat oes
Wat lê in die kelders veredel tot wyn
Vriendskap verander met tyd nes die laat oes
Wat lê in die kelders veredel tot wyn

Trivia about the song Vriendskap by Lance James

When was the song “Vriendskap” released by Lance James?
The song Vriendskap was released in 2013, on the album “The Old Rugged Cross - 23 Grootste Country Gospel Treffers”.

Most popular songs of Lance James

Other artists of Middle of the Road (MOR)