Girls Night

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER, LEAH LEAH

Ek's 'n ma, ek's 'n vrou
Ek is iemand wat jou vas kan hou, ek kan lag
Ek kan dans, ek kan niks sê met 'n groot geraas, en vanaand is die aand
Wat ek net bietjie uit wil gaan en asem haal

Ek wil net 'n bietjie mooi aan trek en myself wees sonder te veel werk

Dis girls night
Tyd vir 'n girls night
Ons lewe vir girls night
Met 'n potency en 'n daiquiri

Dis girls night
Ons smag na 'n girls night
Daai aand wat ons so like
Ons is opgedress om die dors te les, dis girls night

Elke dag, elke aand
Is ek altyd reg staan gaan net aan
Moenie vra, moenie kla, moenie wys as iets jou regtig pla, maar vanaand is die aand
Wat ek net bietjie uit wil gaan en asem haal

En voor ons kyk doen ons dit weer en net vir daai aand voel ons 'n veer

Dis girls night
Tyd vir 'n girls night
Ons lewe vir girls night
Met 'n potency en 'n daiquiri

Dis girls night
Ons smag na 'n girls night
Daai aand wat ons so like
Ons is opgedress om die dors te les, dis girls night

Dis girls night
Dis girls night

Dis girls night
Tyd vir 'n girls night
Ons lewe vir girls night
Met 'n potency en 'n daiquiri

Dis girls night
Ons smag na 'n girls night
Daai aand wat ons so like
Ons is opgedress om die dors te les, dis girls night

Dis girls night
Dis girls night

Trivia about the song Girls Night by Leah

Who composed the song “Girls Night” by Leah?
The song “Girls Night” by Leah was composed by CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER, LEAH LEAH.

Most popular songs of Leah

Other artists of K-pop