Doen Drugs

Yo die's evil, so wees bang waar die man heen gaan
Daar's iets evil want rondom die man rond hang
Hy's so evil hy maak selfs die duiwel bang
So as hy jol in jou dorp moet jy huis toe gaan
Hy's ‘n demon, hier om jou kids te possess
Ek's gestress, hy's ‘n monster, ‘n heroine heks
‘N demoon, rap net oor draks en oor seks
En as sy pecs bietjie flex is jou girlfriend jou ex
Want sy shows is soos ‘n kind of cult of ‘n club
En as jy instap by die deur doen jy dadelik drugs
Ek's gestress, wat as sy hook my ook hak
En as ek weer sien is al my t-shirts net swart
Oeeee neee, hoe gan ek myself kan beskerm
Want al my sperm maak my dikderm ferm
So bel in, kry jou kerk groep om te kerm
Maar hier's my message, kinders, doen nog dwelms

Blame dit op Parow, my kind doen cocaine
Blame dit op Parow, daars ‘n gat in sy brein
Blame dit op Parow, jou ouers is lame
So vat eerder mushrooms en speel heeldag games

Oee nee die ondier is weer op jou dorp
Sit verkeerde maniere weer diep in jou kop
So gaan sit in ‘n sirkel en bid vir jou god
Terwyl jou bure vir ure Pappa P pomp
Ooo fok, Jan, my man, wat gaan aan
Ek is bang dat die man met die lang slang my vang
Wat de fok kan ‘n man doen dan Susan
Dis klaar aan die gang, die slang man is aan
Run, run, gaan kruip weg agter jou treli
Want hierdie blêrrie bra jou laat bek brand soos kerrie
Dis heavy, cherry, very extra ordinary
Derri, derri hierdie man so scary
Uh really is jy seker, please confirm
Is my kak seriously jou concern
Is dit die rede hoekom jy so jou in seats sit en squirm
Maar jy weet wat hulle tune bra, jy tik, jy turn

Blame dit op Parow, my kind doen cocaine
Blame dit op Parow, daars ‘n gat in sy brein
Blame dit op Parow, jou ouers is lame
So vat eerder mushrooms en speel heeldag games

Doen dwelms doen doen dwelms
Doen dwelms doen doen dwelms
Doen dwelms doen doen dwelms
Doen dwelms doen doen dwelms

Blame dit op Parow, my kind doen cocaine
Blame dit op Parow, daars ‘n gat in sy brein
Blame dit op Parow, jou ouers is lame
So vat eerder mushrooms en speel heeldag games

Blame dit op Parow, my kind doen cocaine
Blame dit op Parow, daars ‘n gat in sy brein
Blame dit op Parow, jou ouers is lame
So vat eerder mushrooms en speel heeldag games

Doen fokken mushrooms, doen fokken, rook tik
Fokken mdma by jou poephol op, fokken acid flip en trip
En gooi uh twee pille in jou pa se fokken protein powder
Eet ‘n fokken halwe kilo krokodil met krokodil ingespuit
Fokken rook fokken buttons en kwyl op jou PlayStation remote
Vat fokken bathsalts en... in die bad, speel God of War op fokken 10 tabs acid
En sê jou ma ek het gesê jy moet... piele

Most popular songs of Loki Rothman

Other artists of Pop rock