Laaste Dans

Ek probeer verstaan omstandighede
My verskoning, wat's jou rede?
En wat's jou rede?

Stadig maar seker besef ons, altwee dis dalk beter
Ek wil dans vanaand op 'n eindelose lied
Kom ons raak weg in die musiek

Ek kyk op na die hemel en skree vir ons
Vir ons altwee
Ek probeer my bes om te verstaan wat tussen ons
Tussen ons aan gaan

En die sterre skyn helder vir jou vanaand
By my vesting in die stad as jy slaap
En ek vra vir 'n laaste kans
'n Laaste kans vir ons laaste dans

Vir ons laaste dans
Vir ons laaste dans

En hoekom sit ons altyd hier vas?
Die eerste tree moet jy gee
En hoekom is die gevoel van verlange so swaar
As ek diep in my toekoms in staar

Ek kyk op na die hemel en skree vir ons
Vir ons altwee
Ek probeer my bes om te verstaan wat tussen ons
Wat tussen ons aan gaan

En die sterre skyn helder vir jou vanaand
By my vesting in die stad as jy slaap
En ek vra vir 'n laaste kans
'n Laaste kans vir ons laaste dans

Vir ons laaste dans
Vir ons laaste dans
Vir ons laaste dans
Vir ons laaste dans
Vir ons laaste dans

Most popular songs of Loki Rothman

Other artists of Pop rock