Wie Kan My Blameer
Hierdie jaar het ek af geskryf ek kort net bietjie tyd
Om my kop bymekaar te kry en die tyd hardloop net uit
Te veel mense uit die storie geskryf
Miskien was dit maar net ek die hele tyd?
So wie kan my blameer?
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
So wie kan my blameer?
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
Moet ek maar aan beweeg en dan net van jou vergeet?
Ek het jou nooit gedink jy kan so seer maak nie
Ek weet nie meer waarheen als hier rond om my is nou gebreek
En hoekom moet ek dan altyd op die harde manier leer?
Te veel mense uit die storie geskryf
Miskien was dit maar net ek die hele tyd?
So wie kan my blameer?
Dinge werk nie altyd uit soos wat ons dit wil hê nie
Probeer 'n hoofstuk afsluit sonder om terug te kyk maar ek kan jou nie uit my kop uit kry nie
So wie kan my blameer?
Mense is nie altyd wie hulle sê hulle is nie
Moet ek maar aan beweeg en dan net van jou vergeet?
Ek het jou nooit gedink jy kan so seer maak nie
Te veel mense uit die storie geskryf
Toe skryf jy my uit jou storie uit