Sê My Hoe

Sê my hoe, jy my met woorde verrai, sê my hoe
Jy my beloftes verdraai?
En weer laat staan my oë het oop gegaan, sê my hoe

'n Soen my wêreld kon steel, sê my hoe
Moet ek my teen you verweer?
Ek moet los ruk, ek voel nog vasgedruk
In jou spore het ek verdwaal

Daar's 'n tyd daar's 'n plek
Saam met jou of sonder
Daar's 'n wil daar's 'n weg
En die waarheid dryf my weerloos

Waar my kop en my hart mekaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?
Sê my hoe?
Sê my hoe?
Sê my hoe?

Sê my hoe, jou lippe my so bekoor, sê my hoe (Sê my hoe?)
Ek het al my wese verloor?
Jou rug gedraai my seils omgeswaai, sê my hoe

Begryp ek wat jy wil sê, sê my hoe
Verstaan ek wat jy wil hê?
Jy't my verleë my hele hart en siel
Kyk weg ek laat jou gaan (Jou gaan)

Daar's 'n tyd daar's 'n plek
Saam met jou of sonder
Daar's 'n wil daar's 'n weg
En die waarheid dryf my weerloos

Waar my kop en my hart mekaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?
Sê my hoe?
Sê my hoe?
Sê my hoe? (Sê my hoe?)

Jy my met woorde verrai?
Jy't my beloftes verdraai
Dit was ons tyd ons plek, sê my hoe? (Sê my hoe?)

Hoe moet ek oor begin?
Daar's 'n tyd daar's 'n plek
Saam met jou of sonder
Daar's 'n wil daar's 'n weg
En die waarheid dryf my weerloos

Waar my kop en my hart mekaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?

Daar's 'n tyd daar's 'n plek
Saam met jou of sonder
Daar's 'n wil daar's 'n weg
En die waarheid dryf my weerloos

Waar my kop en my hart mekaar verstaan
Moet ek jou laat gaan?
Sê my hoe?

Most popular songs of Monique

Other artists of Schlager music