Blouwyn

Met jou sagte stem kompeneer jy stil gedagtes in my hart
Voordat 'n oomblik jou weer weg ontvoer
En ek deur die krake verdwyn

Ons bly ontdek mekaar by die poorte wat grens aan passie en geweld
Ek bly glip terug in jou omblote siel
In jou wese en die blouwyn in jou oë

Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë

Want tussen skuld en plesier kerf emosies 'n pers en silwer mosaïek
Ek bly glip terug in jou omblote siel
In jou wese en die blouwyn in jou oë

Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë

Ek bly glip terug in jou omblote siel
In jou wese en die blouwyn in jou oë
Ek bly glip terug in jou omblote siel
In jou wese en die blouwyn in jou oë

Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë

Die blouwyn in jou oë
Die blouwyn in jou oë

Most popular songs of Nianell

Other artists of Middle of the Road (MOR)