Hou Die Blink Kant Bo

Ek onthou jou nog asof jy nou hier is
En ek wens ek kon tyd terug draai
Ek sou wat wou gee
Om net nog een keer te kon sê dat ek jou liefhet

O maar als kom tog tot 'n einde
Niks is vir altyd
So kom ons lewe vandag asof môre nie daar is nie
En ons hou die blink kant bo
Totdat ons dit self ook glo
Ons hou die blink kant bo
En voor jy weet is dit wel so

Ag ek wonder soms of jy my ook mis
Is dit beter waar jy nou is?
Sal ons weer ontmoet, het ons finaal gegroet?
Dis die vrae wat in my hart woed

O maar als kom tog tot 'n einde
Niks is vir altyd
So kom ons lewe vandag asof môre nie daar is nie
En ons hou die blink kant bo
Totdat ons dit self ook glo
Ons hou die blink kant bo
En voor jy weet is dit wel so

Ek onthou jou nog asof jy nou hier is
En ek wens ek kon tyd terug draai
Ek sou wat wou gee
Om net nog een keer te kon sê dat ek jou liefhet

O maar als kom tog tot 'n einde
Niks is vir altyd
So kom ons lewe vandag asof môre nie daar is nie
En ons hou die blink kant bo (Hou die blink kant bo)
Totdat ons dit self ook glo (Totdat ons dit glo)
Ons hou die blink kant bo
En voor jy weet is dit wel so
Voor jy weet is dit wel so

Trivia about the song Hou Die Blink Kant Bo by Nianell

When was the song “Hou Die Blink Kant Bo” released by Nianell?
The song Hou Die Blink Kant Bo was released in 2010, on the album “Sand & Water”.

Most popular songs of Nianell

Other artists of Middle of the Road (MOR)