Liefde Begin Eers In My

Ek hoor die ritme of is dit 'n hartklop
Vleg deur die skare, ja ek's amper daar
Ek voel 'n golf van verwagting oor my spoel
Skielik verstaan ek my doel

Net om lief te hê kan soveel sê
As ek myself verloor, hou dit my op die spoor
En dit begin by my
As ek dit terug wil kry
Liefde begin eers in my

Daar's 'n gejuig maar dis stil binne in my
Dis net geloof wat my hierheen kon lei
Ek's nooit alleen en die glimlagte om my
Wys wat ek gee sal ek kry

Net om lief te hê kan soveel sê
As ek myself verloor, hou dit my op die spoor
En dit begin by my
As ek dit terug wil kry
Liefde begin eers in my
Liefde begin eers in my
En as ek dit terug wil kry
Weet ek dit begin eers in my

Net om lief te hê
Kan soveel sê, as ek myself verloor, hou dit my op die spoor
En dit begin by my
As ek dit terug wil kry
Liefde begin eers in my

Net om lief te hê kan soveel sê
As ek myself verloor, hou dit my op die spoor
En dit begin by my
As ek dit terug wil kry
Liefde begin eers in my
Liefde begin eers in my
Liefde begin eers in my

Most popular songs of Nianell

Other artists of Middle of the Road (MOR)