Dans

MARIE KEY KRISTIANSEN, ANDREAS SOMMER, Andreas Martin Sommer

Te veel keer het ek jou hart geweier
Want dit alles klink te goed om waar te wees
Maar vanaand staan ek hier, in jou arms
Met die dansvloer oop vir jou en my

En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans

Dit was ‘n warm somersaand toe jy my hand vat
En op jou regterknie, vir my antwoord vra
Ek wou nie regtig huil nie maar ek het
En met jou sagte woorde het jy my kom red

En ek sê vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Want dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans

Ek gee alles wat ek is, net om een met jou te wees
Tot die dood ons skei

Vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Dit bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans

So vou jou hande om my wange en soen my op my lippe
Hou my vas, hou my tog net vas
Want it bewe hier binne my, die pad is onbekend maar saam met jou
Saam met jou sal ek dit dans
Saam met jou, saam met jou sal ek dit dans

Trivia about the song Dans by Riana Nel

When was the song “Dans” released by Riana Nel?
The song Dans was released in 2011, on the album “Die Moeite Werd”.
Who composed the song “Dans” by Riana Nel?
The song “Dans” by Riana Nel was composed by MARIE KEY KRISTIANSEN, ANDREAS SOMMER, Andreas Martin Sommer.

Most popular songs of Riana Nel

Other artists of Country pop