Meer As 'N Vriend

Riana Nel, Ewald Coleske

En dit voel as, soos verewig
Wie sou nou gedink het ons sou nie meer sweef
Op die vlerke van verlief wees
Nog 'n koppie koffie sê jy ken my vrees

En jy sien alles, en alles binne my word wakker as jy naby my staan
Jy weet alles, en alles raak te veel vir my vanaand

En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan

Vergewe my
As jy dink dat ek jou hart mislei
Daar was 'n oomblik om weer hoop te kry
Ek weet ek het jou seergemaak
Jy is meer as 'n vriend vanaand

Dis 'n maand lank wat gebeur het
Wie sou nou gedink het dat die wind sou draai?
In 'n oomblik van alleen wees
Dalk net te hartkoppig en my hart verraai

Want jy sien alles, en alles binne my word wakker as jy naby my staan
Jy weet alles, en alles raak te veel vir my
Vanaand

En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan

Vergewe my
As jy dink dat ek jou hart mislei
Daar was 'n oomblik om weer hoop te kry
Ek weet ek het jou seergemaak
Jy is meer as 'n vriend vanaand

En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan

En ek bewe
Want dit is wat jy aan my doen
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan

Vergewe my
As jy dink dat ek jou hart mislei
Dit was 'n oomblik om weer hoop te kry
Ek weet ek het jou seergemaak
Jy is meer as 'n vriend vanaand

Trivia about the song Meer As 'N Vriend by Riana Nel

When was the song “Meer As 'N Vriend” released by Riana Nel?
The song Meer As 'N Vriend was released in 2014, on the album “Die Regte Tyd”.
Who composed the song “Meer As 'N Vriend” by Riana Nel?
The song “Meer As 'N Vriend” by Riana Nel was composed by Riana Nel, Ewald Coleske.

Most popular songs of Riana Nel

Other artists of Country pop