Hart Se Mure

Jy klim oor my hart se mure
En jy laat sekondes voel soos ure
Ek ken jou en jy ken my

Jy swem deur my bloed riviere
En jy laat my brand in liefdes vure
Jy ken my en ek ken jou

Wys my waar die spore verdwyn
In woestyne van seer kry

Hoe kan 'n hart heel bly
As dit jy is wat my breek?
Hoe kan 'n hart heel bly
As ek weet jy't van my vergeet?

Hoe kan 'n hart heel bly?
Dalk sal ek eendag weet
As dit jy is wat my breek
Hoe kan 'n hart heel bly?

Daar's 'n boodskap op die lyn
En ek stuur vir jou 'n sein
Ek hoor jou jy roep na my

Daar is tekens en daar's spore
Tussen die lyne en die woorde
Ek ken jou en jy ken my

Wys my waar die spore verdwyn
In woestyne van seer kry

Hoe kan 'n hart heel bly
As dit jy is wat my breek?
Hoe kan 'n hart heel bly
As ek weet jy't van my vergeet?

Hoe kan 'n hart heel bly
Dalk sal ek eendag weet?
As dit jy is wat my breek
Hoe kan 'n hart heel bly?

Hoe kan 'n hart heel bly
As dit jy is wat my breek?
Hoe kan 'n hart heel bly
As ek weet jy't van my vergeet?

Hoe kan 'n hart heel bly
As dit jy is wat my breek?
Hoe kan 'n hart heel bly
As ek weet jy't van my vergeet?

Hoe kan 'n hart heel bly?
Dalk sal ek eendag weet
As dit jy is wat my breek
Hoe kan 'n hart heel bly?

Hoe kan 'n hart heel bly?
Hoe kan 'n hart heel bly?

Most popular songs of Richard

Other artists of Sertanejo