Kom Ons Neuk Die Wêreld Op

Die wêreld staan miljoen jaar lank of is dit dalk al vier
En ons twee kan nog veertig jaar maak of is dit dalk net drie

So kom ons neuk die wêreld op so kom ons neuk dit op
En daar's niemand wat vir ons gaan stop so kom ons neuk dit op

Die wêreld draai die rondte om of is dit dalk heeltemal plat
En ons twee loop op voete rond en staan op hierdie grond

So kom ons neuk die wêreld op so kom ons neuk dit op
En daar's niemand wat vir ons gaan stop so kom ons neuk dit op

Die lug is blou en oneindig hoog die reënboog is vol van kleur
En ek en jy is mos ses voet lank of is dit dalk net vyf

So kom ons neuk die wêreld op so kom ons neuk dit op
En daar's niemand wat vir ons gaan stop so kom ons neuk dit op

Ja kom ons neuk die wêreld op kom ons neuk dit op
En daar's niemand wat vir ons gaan stop so kom ons neuk dit op

Daar's niemand wat vir ons gaan stop so kom ons
Pas dit op

Most popular songs of Sarah Theron

Other artists of Middle of the Road (MOR)