Begin Weer Voor

Didi Kriel

Ek mis jou oë en mis jou smile
Jou boxer shorts, jou funky style
Jou attitude so cutting edge so cool
Dalk het ek teveel verwag
Moet ek chill en dalk meer lag
Serious kan ook tot later wag

Miskien is daar 'n groter doel vir wat ons voel
Kom ons
Begin weer voor en red wat's oor
Soms moet mens jouself verloor
Voordat jy iets nuuts kan vind
Liefde kan bind maar ook verblind
As ek terug kyk mis ek jou
Kom ons red wat's oor
Begin weer voor
Begin weer vo-oor

Hoe het als verkeerd geloop
Al ons drome leeg gеstroop
Al die liefde lyk my dis vеrby
Moet ons dalk net vriende bly
Van vooraf in die bondel vry
Het ons liefde te gou vlerke gekry

Miskien is ons vir mekaar bedoel, dis wat ek voel
Kom ons
Begin weer voor en red wat's oor
Soms moet mens jouself verloor
Voordat jy iets nuuts kan vind
Liefde kan bind maar ook verblind
As ek terug kyk mis ek jou
Kom ons red wat's oor
Begin weer voor
Begin weer vo-oor

Soms moet mens jouself verloor
Voordat jy iets nuuts kan vind
Liefde kan bind maar ook verblind
As jy terug kyk mis jy my
Kom ons vat wat's oor en maak dit reg

Begin weer voor en red wat's oor
Soms moet mens jouself verloor
Voordat jy iets nuuts kan vind
Liefde kan bind maar ook verblind
As ek terug kyk mis ek jou
Kom ons red wat's oor
Begin weer voor
Begin weer vo-oor

Trivia about the song Begin Weer Voor by Shine 4

When was the song “Begin Weer Voor” released by Shine 4?
The song Begin Weer Voor was released in 2005, on the album “Perfekte Wêreld”.
Who composed the song “Begin Weer Voor” by Shine 4?
The song “Begin Weer Voor” by Shine 4 was composed by Didi Kriel.

Most popular songs of Shine 4

Other artists of