Rock My Amadeus

Ferdinand D. Bolland, Robert J. Bolland, Johann Hoelzel

Ek was nog altyd net so effe bietjie skepties gewees
Om my gevoelens sommer net so vir 'n ander te gee
Ek was gewoonlik die een wat maar versigtig wou deel
Maar daar's 'n lelike gemors en ja dit voel so verkeerd

Sien sy's ‘n rapsie bietjie ouer wat ek altyd van hou
Noem haar 'n cougar of 'n tannie noem haar net nie mevrou
Maar as ons soen is dit 'n skokkend baie vreemde gebeurtenis
Soen ek haar skree sy net rock my Amadeus

Nou't ek haar foon en skelm al haar sms'e gelees
Want sien 'n naweek se plesiertjie is nou nie wat ek wil wees
Nou soek ek daar vir Amadeus om te sien wie dit is
Toe sê my vriend dat Amadeus was 'n muso gewees

Nou skree ek saam as sy my soen om haar gelukkig te hou
Ek skree vir liefde van 'n cougar en vir rock en roll
Van al'ie lesse van 'n tannie net so skuins oor die veertig
Soen sy my dan skree ek maar rock my Amadeus

Trivia about the song Rock My Amadeus by Snotkop

When was the song “Rock My Amadeus” released by Snotkop?
The song Rock My Amadeus was released in 2014, on the album “Soos 'n Boss”.
Who composed the song “Rock My Amadeus” by Snotkop?
The song “Rock My Amadeus” by Snotkop was composed by Ferdinand D. Bolland, Robert J. Bolland, Johann Hoelzel.

Most popular songs of Snotkop

Other artists of