Dit Is My Storie
Hoeveel moes ek bewys om jou net hier te hou
En hoeveel moes ek nog gee
Als wat ek het en meer
En as ek by jou moes bly
Is daar niks oor vir my
Jy't my geluk gesteur
Alles was net te veel
Dit is my storie
Wat jy nie wil hoor nie
Jy weet dit kom hier uit my hart
Dit staan geskryf op wit en swart
Dit is my storie
Van ons is daar niks meer oor nie
Hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
Want vir jou het dit gestop
Dit is my storie
Jy weet daar is soveel seer wat ek hier binne dra
En daars soveel om te sê
Maar wat reeds begrawe lê
Want ek is mos sterk genoeg om alleen te staan
Ons het soveel geleer
En niks kan ons einde keer
Dit is my storie
Wat jy nie wil hoor nie
Jy weet dit kom hier uit my hart
Dit staan geskryf op wit en swart
Dit is my storie
Van ons is daar niks meer oor nie
Hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
Want vir jou het dit gestop
Elke liewe storie het ‘n einde en begin
Maar tussen lyne maak die lewe sin
Dit is my storie
Wat jy nie wil hoor nie
Jy weet dit kom hier uit my hart
Dit staan geskryf op wit en swart
Dit is my storie
Van ons is daar niks meer oor nie
Hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
Want vir jou het dit gestop
Dit is my storie
Hoor jy my hart klop, hart klop, hart klop
Want vir jou het dit gestop
Dit is my storie