Rock In Liefde

Ek is jou loverboy en jy is my Rozanna
Jy's die poison na die hart van my
Maak it Hurt So Good in your Achey Breaky Heart vir my
Ons is Dressed For Success en ek luister na jou hart

Want ons rock net in liefde
Ons is simply the best
Niks sal ons breek nie
We've got The Eye of the Tiger

Ja ek is nie bang nie
Cos you Catch Me When I Fall
Ons lewe in ons eie wêreld Islands In The Stream
Want ons rock net in liefde
Mmm ons Rock net in liefde

Ek sê you got it
And you said Give Me Your Best Shot Baby
Ja ons het One Direction
Living on Love

Ek is jou Elvis en jy is my Priscilla
Ja baby ons sal lewe
Eighteen Till We Die

Want ons rock net in liefde
Ons is Simply The Best
Niks sal ons breek nie
We've got The Eye Of The Tiger

Ja ek is nie bang nie
Cos you Catch Me When I Fall
Ons lewe in ons eie wêreld Islands In The Stream
Mmm ja want ons rock net in liefde
Mmm ons rock net in liefde

Want ons rock net in liefde
Ons is Simply The Best
Niks sal ons breek nie
Cos we've got The Eye Of The Tiger

Ja ek is nie bang nie
Cos you Catch Me When I Fall
Ons lewe in ons eie wêreld Islands In The Stream

Ooh ja want ons rock net in liefde
Ons is Simply The Best
Niks sal ons breek nie
Cos we've got The Eye Of The Tiger

Ja ek is nie bang nie
Cos you Catch Me When I Fall
Ons lewe in ons eie wêreld Islands In The Stream
Want ons rock net in liefde
Ooh ons rock net in liefde

Most popular songs of Touch Of Class

Other artists of Afrikaans