Liefde Maak Op 'n Country Song
Vanaand trek sy haar rooi rok aan net vir my
Ek gaan wys haar al die liggies hou haar warm as sy koud kry
Ons praat van eendag oud word sy lag en sê vet in die boud word
Vanaand trek sy haar rooi rok aan net vir my
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Buite onder die sterre where we belong
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Op ‘n country song
Ek hoop ons meisiekind lyk eendag net soos jy
Met jou lang swart hare en oë wat my laat warm kry
Ek bid ons drome vas in ‘n sunset portret
Waarin ons kinders kan speel en ons mekaar vir ewig lief het
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Buite onder die sterre where we belong
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Op ‘n country song
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Buite onder die sterre where we belong
O vanaand gaan ons liefde maak op ‘n country song
Op ‘n country song ('n Country song)
Op ‘n country song ('n Country song)
Op ‘n country song