By Jou
En as ek by jou is
Dink ek ek kan wel
Sonder jou klaar kom
Lewe sonder jou
Maar wanneer ek weg gaan
En ek is ver van jou
Wanneer ek koud voel, of alleen voel
Dink ek net aan jou
Soms as jy my seer maak
En van my af weg raak
Dink ek ek kan wel sonder jou lewe
Maar wanneer ek tuis kom
En ek sien jou weer
Wanneer ek jou aanraak en jy my vashou
Is daar net jy
En nou kom ek tuis, ek is moeg vir die wag
Die alleen wees sonder jou
En dan is ek by jou
Soen ek jou
Hou vas aan jou
Word een met jou
Ek's hier by jou
Raak aan jou
Is verlief op jou
Net op jou
As ek om my rond kyk
Voel als wat ek aan raak
Als wat ek sien, leeg sonder jou
As mense my uit jou
As hulle my seer maak
Wanneer ek klein voel en ek verdwaald voel
Glo jy in my
En nou kom ek tuis
Ek is moeg vir die wag
Die alleen wees sonder jou
En dan is ek by jou
Soen ek jou
Hou vas aan jou
Word een met jou
Ek's hier by jou
Raak aan jou
Is verlief op jou
En dan is ek by jou
Soen ek jou
Hou vas aan jou
Word een met jou
Ek's hier by jou
Raak aan jou
Is verlief op jou