Kan Nie Langer Wag Nie
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Ek sien jou oral
Sien net probleme
Sien hoe ek gaan val
Ek staar na jou bene
Bere daai ou ring
Hier's nou 'n mooi ding
Skud los jou hare
En pluk my hart snare
Jy lyk so blasé
Lyk of jy my nie sien nie
Ek gaan vir jou kry
Weg kom gaan jy nie
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my
Saans roep ek na jou
Net so teen middernag
Hoor jy my nooit nie?
Of staan hy by jou en wag?
Ek kyk in jou oë
Daar lees ek wat ek wil sien
Jy moet my glo
Dat ek jou hart verdien
Jy lyk so blasé
Lyk of jy my nie sien nie
Ek gaan vir jou kry
Weg kom gaan jy nie
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my