Saam My In Eerste Klas

Jy sit en luister na my stem
Verkeer is mal, die taxis wen
Keer op keer strip jy jou weer, jou bloeddruk bo die stratosfeer
Jou lewe spin by jou verby
Gryp dit vas en kies wat by jou pas

So haal diep asem, luister goed
Ek vees reeds jare lank beproef
Bel jou baas, sê hou jou werk, geluk is nou jou handelsmerk
Bekyk die lewe uit my ook
Vat ‘n kans en kry waarna jy soek

As dit reën sien ek nie grou nie
Ek sien die blinkste silwer wat daar skitter op die pad
As dit reën word ek nie blou nie
Ek ruik die aarde, drink en weet daar's sonskyn more op die land

Ek sing nou wat en waar ek wil
Waar dis soos baby laat my gril
My plek gekerf op my lewensbaan sonder remme sal ek daarntoe gaan
Kom sit by my in eersteklas, vergeet wat was
En kies wat jou nou pas

As dit reën sien ek nie grou nie
Ek sien die blinkste silwer wat daar skitter op die pad
As dit reën word ek nie blou nie
Ek ruik die aarde, drink en weet daar's sonskyn more op die land

Daar's iets van kul, ek word suspeer
Wat selfs ‘n kind by jou wil steel (By jou wil steel)
Verwyt en spyt het geen plek op hierdie pad

As dit reën sien ek nie grou nie
Ek sien die blinkste silwer wat daar skitter op die pad
As dit reën word ek nie blou nie
Ek ruik die aarde, drink en weet daar's sonskyn more op die land

As dit reën sien ek nie grou nie
Ek sien die blinkste silwer wat daar skitter op die pad
As dit reën word ek nie blou nie
Ek ruik die aarde, drink en weet daar's sonskyn more op die land

Most popular songs of André Schwartz

Other artists of Crooner