Aan Die Einde Van 'n Reenboog

Waar's die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy waarin ek kon glo?

Waar's die pols van jou hart?
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Waar's die vors van jou staan?
Waar's die knik van jou ja?
Waar is die droom wat vergete waak?

Hoe verstaan mens alleen
Al die seer die vervreem?
Waar het ek jou verloor?

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou

Trivia about the song Aan Die Einde Van 'n Reenboog by Anneli Van Rooyen

When was the song “Aan Die Einde Van 'n Reenboog” released by Anneli Van Rooyen?
The song Aan Die Einde Van 'n Reenboog was released in 2009, on the album “Treffers Op Versoek”.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans