Bitter Bessie Dagbreek

ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal?
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Totdat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitterbessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son
'n Spieël het gebreek
Tussen my en hom

Stap ek langs die grootpad
Om daar langs te draf
Oral draai die paadjies
Van sy woorde af

Dennebos herrinnering
Dennebos vergeet
Het ek ook verdwaal
Trap ek in my leed?

Pappegaai bont eggo
Kierang-kierang my
Todat ek bedroë
Weer die koggel kry

Eggo is geen antwoord
Antwoord hy al om
Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Bitter bessie dagbreek
Bitter bessie son

Trivia about the song Bitter Bessie Dagbreek by Anneli Van Rooyen

When was the song “Bitter Bessie Dagbreek” released by Anneli Van Rooyen?
The song Bitter Bessie Dagbreek was released in 2009, on the album “Treffers Op Versoek”.
Who composed the song “Bitter Bessie Dagbreek” by Anneli Van Rooyen?
The song “Bitter Bessie Dagbreek” by Anneli Van Rooyen was composed by ANNELI VAN ROOYEN, INGRID JONKER.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans