Eendag

Eendag is ‘n knus warm woord
Eendag sê die lewe gaan nog voort
Eendag is soos fyn kristal
‘n Reënboog karnaval

Ek hoor jou lag ek hoor jou roep in die nag al is jy ver is jy hier by my
In herinnering wat kring wat jou weer naby my bring is ons eendag se hoop wat bly
Donker wolk gedagtes en die skaduwees verby
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my hart

Jy weet mens kan maklik net praat
Jy weet dat net woorde mens min baat
Maar eendag is ons werklikheid
‘n Ster wat wag in tyd

Ek hoor jou lag ek hoor jou roep in die nag al is jy ver is jy hier by my
In herinnering wat kring wat jou weer naby my bring is ons eendag se hoop wat bly
Donker wolk gedagtes en die skaduwees verby
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my hart

Ek hoor jou lag ek hoor jou roep in die nag al is jy ver is jy hier by my
In herinnering wat kring wat jou weer naby my bring is ons eendag se hoop wat bly
Donker wolk gedagtes en die skaduwees verby
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my hart
Jy kom weer terug daar’s vreugde in my hart

Trivia about the song Eendag by Anneli Van Rooyen

When was the song “Eendag” released by Anneli Van Rooyen?
The song Eendag was released in 1988, on the album “Soos ou vriende”.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans