Hoekie Vir Eensames

In my hande lê die vrae wat ek na jou toe bring
Dra die teur soos ‘n swaeltjie in die hok van die stad se kring
Ek ken jou niet tog ek wag vir jou soos somer vir die son in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is

As jou oë vir my glimlag vind ek in jou ‘n wens
Draai die tye soos ballonne hoog die lug in sonder grens
Ek ken jou naam en weet ek wag vir jou soos aarde vir die reën in my hoekie vir een
Hoekie vir een, wat alleen is

En sou jy kom
En sou jy kom
Vat my aarde son in ‘n hoekie vir twee
Hoekie vir twee
Wat saam is

Trivia about the song Hoekie Vir Eensames by Anneli Van Rooyen

When was the song “Hoekie Vir Eensames” released by Anneli Van Rooyen?
The song Hoekie Vir Eensames was released in 2007, on the album “Ek Lewe”.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans