Muskietejag

Jou vabond wag ek sal jou kry van jou sal net ′n bloedkol bly
Hier op my kamermure
Deur jou vervlakste gonsery deur jou gebyt en plaery
Kon ek nie slaap vir ure

Mag ek my voorstel eer ons skei
Eer jy die doodslag van my kry
My naam is Van der Merwe

Muskiet wees tog nie treurig nie
Wees ook nie so kieskeurig nie
Jy moet tog eendag sterwe

Verwekker van malaria sing maar jou laaste area
Nog een minuut vir grasie
Al soebat jy nou nog so lang al sê jy ook ek is nie bang
Nooit sien jy weer jou nasie

Hoe sedig sit hy ellendeling sy kinders kan maar kranse bring
Nou gaan die vabond sterwe
Pardoef dis mis daar gaan hy weer
Maar dood sal hy sowaar ek sweer
My naam is Van der Merwe

Trivia about the song Muskietejag by Anneli Van Rooyen

When was the song “Muskietejag” released by Anneli Van Rooyen?
The song Muskietejag was released in 1999, on the album “Ek Wil Jou Ken”.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans