Naggebed

ANNELI VAN ROOYEN, LUCIA WELS

Die ronde bal van die maan lê netjies in die silwer bakkie
Wat sy helder sekel maak

Hy rol nie af nie, val nie uit nie, maar pas stewig vas en knus, in die silwer houer
Wat net vir hom gemaak is

Here
So wil ek ook pas
In U genade hand

Here
So wil ook pas
In U genade hand
Wil ek stewig vas en knus
In U krag en liefde
Rus
Rus

Trivia about the song Naggebed by Anneli Van Rooyen

On which albums was the song “Naggebed” released by Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen released the song on the albums “Weerklink Halleluja” in 2001 and “Seenbede” in 2003.
Who composed the song “Naggebed” by Anneli Van Rooyen?
The song “Naggebed” by Anneli Van Rooyen was composed by ANNELI VAN ROOYEN, LUCIA WELS.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans