Seën Hierdie Huis

Seën hierdie huis met als o Heer
Maak dit veilig meer en meer
Seën die sterke mure nou
Laat dit sorge buite hou

Seën die dak al is dit skraal
Laat U vrede daarop daal
Seën die deur mag dit oop bly staan
Dat U liefde kan binne gaan

Seën die venster se bloukend raam
Laat U hemellig daar val
Seën die herd waar dit brandend staan
Met rook wat hemelwaarts mag gaan

Seën die mense wat hier bly
Hou hul rein van sonde vry
Seën ons so dat ons mag leef
Om steeds hemelwaarts te streef

Seën ons ook dat ons mag woon
Saam met U voor die Hemel troon

Trivia about the song Seën Hierdie Huis by Anneli Van Rooyen

When was the song “Seën Hierdie Huis” released by Anneli Van Rooyen?
The song Seën Hierdie Huis was released in 2003, on the album “Seenbede”.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans