Sewe Dae
So baie blydskaps liedjies is al deur mense soos ek gesing
En elk het sy eie verhaal
So baie woorde is al gedeel tussen dié wat mekaar verstaan
Jy is die een mens aan wie hierdie liedjie gaan
Want binne sewe dae is jy hier by my
En maande se gewag verby
Sewe dae voordat ek jou sien
Ooh hoo kan ek van hierdie nuttig mense word
Wat dans wanneer ek hul vrae?
Om hierdie blye groet se helder klank tot binne in jou hart te dra
Stories en sprokies lê in ons harte tyd skryf sy eie verhaal
En elkeen van ons ken verlange
Vreemdelinge stap verby my en ek kan drome na hulle toe strooi
Want waar jy ook is jy spore lei na my
Mmmm binne sewe dae is jy hier by my
En maande se gewag verby
Sewe dae voordat ek jou sien
Ooh hoo kan ek van hierdie nuttig mense word
Wat dans wanneer ek hul vrae?
Om hierdie blye groet se helder klank tot binne in jou hart te dra
Duiwe se vlug bring jou boodskap ook na my
Hoog in sirkels draai ons drome bring jou weer na my