Sing Tot Eer Van Die Here

Sing tot eer van die Here die Koning wat lewe
So hoog en verhewe tot in ewigheid
Sing tot eer van die Here die Koning wat lewe
So hoog en verhewe tot in ewigheid

Ons juig ons jubel voor Hom
Die rots van ons heil
Die Koning wat kom

So hoog en verhewe tot ewigheid

Ons Koning wat kom

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans