Solank Jy By My Bly

ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS

In jou oë lê die woorde
In die liedjie die akkoorde
Akkordeon deuntjie wat die donker se grou
Verander tot herberg hier by jou

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

In die kerslig dans die ure
Flikker walsies teen die mure
Jou hart is die kaggel wat ons veilig hou hier
‘n Warm belofte wat ewig duur

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly sal liefde voortbestaan

En solank jy by my bly
En solank jy by my bly
As jy altyd by my bly laat ek jou nooit nie gaan

Trivia about the song Solank Jy By My Bly by Anneli Van Rooyen

When was the song “Solank Jy By My Bly” released by Anneli Van Rooyen?
The song Solank Jy By My Bly was released in 1988, on the album “Soos ou vriende”.
Who composed the song “Solank Jy By My Bly” by Anneli Van Rooyen?
The song “Solank Jy By My Bly” by Anneli Van Rooyen was composed by ANNELI VAN ROOYEN, K GARYFALO, N IGNATIADIS.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans