Soos Ou Vriende

Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen

En selfs deur pyn
En misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nooit breek nie
Ons sal saamreis na more
Soos ou vriende doen

Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen

En selfs deur pyn
Of misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen

Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen
Ons sal saamreis na môre
Soos ou vriende doen

Trivia about the song Soos Ou Vriende by Anneli Van Rooyen

On which albums was the song “Soos Ou Vriende” released by Anneli Van Rooyen?
Anneli Van Rooyen released the song on the albums “Soos ou vriende” in 1988 and “Treffers Op Versoek” in 2009.

Most popular songs of Anneli Van Rooyen

Other artists of Afrikaans