Boerenooi
Boeremeisie verlang jy my
Ek's klaar geoes, dis amper tyd
Jou foto teen my stroke ry
Mis jou hart, ek mis jou lyf
My boerenooi ek's amper terug
Ons gaan dans in die maan se lig
Op die ou meul vloer vang ek jou rug
My boerenooi ek's amper terug
Jy's my perdeby lyfie
My klein dorp partytjie
Die glimlag op my gesig
My platteland prinses jy't my hart gekwes
In my donker maak jy hierdie lig
Jy's my pap in my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy
Ek sien hoe jy my Cruiser ry
Jou bene goud en sorge my
Hare blond soos somer son
Oë so groot nes sonneblom
Die oeste lyk weer goed vanjaar
Net een aand dan is ek klaar
Ek bring vir jou 'n goue ring
Dan dans ons weer tot die meul vloer sing
Jy's my perdeby lyfie
My klein dorp partytjie
Die glimlag op my gesig
My platteland prinses jy't my hart gekwes
In my donker maak jy die lig
Jy's my pap in my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy
Jy's my plaasdorp nooi
Jy's my volroom nooi
Jy's my boerenooi
Jy's my perdeby lyfie
My klein dorp partytjie
Hierdie glimlag op my gesig
My platteland prinses jy't my hart gekwes
In my donker maak jy hierdie lig
Jy's my pap in my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boere hart is niks sonder jou aan my sy