Tequila En Gin

CHRISTOPH (APPEL) KOTZE

Kan ek aan jou vuur vat?
Dis jou kole wat met my praat
Sien jou in die skuur skat
Met jou John Deere kêppie aan

Wys vir my jou grond pad
Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande
Sal ek ploeg vir jou tyd

Sy's nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie
Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die
Sy's ‘n boeremeisie
O ja sy's ‘n boere meisie

Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit
Ek sien haar dans soos die spilpunte spuit
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein

Vra my of ek vas dans?
Sy's die meel op hierdie skuur se vloer
Dinge raak nou warm
O hel sy toor met hierdie boer

Gryp my aan die arm
Sy sê bokkie nou's 'it jy
Dis net in die Vrystaat
Waar jy haar hart sal kry

Sy's soos 'n drie nul agt en nie 'n dertig nul ses
Sy dra die uitvoer lemoene
Sy staan uit bo die res
Sy's ‘n boeremeisie
O ja sy's ‘n boere meisie

Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit
Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein

Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit
Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit

Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit
Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein

Trivia about the song Tequila En Gin by Appel

When was the song “Tequila En Gin” released by Appel?
The song Tequila En Gin was released in 2019, on the album “Patriot”.
Who composed the song “Tequila En Gin” by Appel?
The song “Tequila En Gin” by Appel was composed by CHRISTOPH (APPEL) KOTZE.

Most popular songs of Appel

Other artists of