As Ek Jou Gaan Soen

Jy weet ek kyk vir jou terwyl jy in my oë kyk as jy nog een keer voor my omdraai loop die spyt
Dan gaan jy so stukkie van my kry
Van my kry

Weet jy hoe voel dit om net hier voor jou te sit en almal kyk vir ons sodra ek vir jou mik
Jy weet ek sal jou opvreet stuk vir stuk

Oe daai kielie op my tong as jy jou warm lippe teen my druk
Ek belowe ek sleep ons nie weg en ek sal jou toelaat om my vas te druk

As ek vir jou gaan soen en soen tot dit lekker is jy sal my dag hier maak want ek gaan jou mis
Jy weet ek sal jou opvreet stuk vir stuk
Ek sal nie een keer twee keer dink net om stout te wees omdat jy so oulik is voor my
Jy het geweet jy sou my kon verlei
As ek vir jou gaan soen

Weet jy ek verlang na jou ek hoop jy't nie van my vergeet ek mis jou elke dag meer en meer
Ek hoop ek sien jou eendag weer
Jou weer

Weet jy hoe voel dit as ek jou nie kan bel en ek verlang as ek dit dag vir dag af tel
Ek hoop jy bel my nog 'n keer
Nog net een keer

Oe daai kielie op my tong as jy jou warm lippe teen my druk
Ek belowe ek sleep ons nie weg en ek sal jou toelaat om my vas te druk

As ek vir jou gaan soen en soen tot dit lekker is jy sal my dag hier maak want ek gaan jou mis
Jy weet ek sal jou opvreet stuk vir stuk
Ek sal nie een keer twee keer dink net om stout te wees omdat jy so oulik is voor my
Jy het geweet jy sou my kon verlei
As ek vir jou gaan soen

Ek sal nie een keer twee keer dink net om stout te wees omdat jy so oulik is voor my
Jy het geweet jy sou my kon verlei
As ek vir jou gaan soen as ek jou gaan soen

As ek jou gaan soen

Trivia about the song As Ek Jou Gaan Soen by Armand Hofmeyr

When was the song “As Ek Jou Gaan Soen” released by Armand Hofmeyr?
The song As Ek Jou Gaan Soen was released in 2012, on the album “Rug Teen Rug”.

Most popular songs of Armand Hofmeyr

Other artists of Pop rock