Dis In My Kop
Ek dink aan jou dan maak ek my oê toe dan dink ek weer jy's nie dieselle nie
Nie vir my nie
So vertel vir my hoekom jy dit doen vertel vir my hoe het dit vir jou gevoel
Toe jy hom moes soen
Ek hoop dis nie soos dit is maar ek weet dis in my kop
Ek kan dit sien jy kyk vir hom en jy soen my, jy soen my nie meer nie
Jy kyk my nie eers in die oë nie
Jy weet dit maak my mal ek kan dit voel ek's van my kop af en jy mis my jy mis my nie meer nie
Ek hoop jy weet ek wou nie
Maar ek beweeg nou aan
Maak jy dit reg as ek jou kom sien of maak dit seer want ek was niks liefde nie
Vir al nie vir jou nie
En as jy weet net hoe dit voel hier binne my want ek soek jou en ek kry jou nie
Nie hier by my nie
Vat ek 'n kans en jaag dit aan maar ek weet dis in my kop
Ek kan dit sien jy kyk vir hom en jy soen my, jy soen my nie meer nie
Jy kyk my nie eers in die oë nie
Jy weet dit maak my mal ek kan dit voel ek's van my kop af en jy mis my jy mis my nie meer nie
Ek hoop jy weet ek wou nie
Maar ek beweeg nou aan
En baby kyk vir my as ek in jou oë kyk
En nou probeer jy weer terug kom en jy weet dit was verby
En ons het baklei toe jy hom weer wei
Dis in my kop en ek kan dit sien, jy soen my nie meer nie
Jy kyk my nie eers in die oë nie
Jy weet dit maak my mal ek kan dit voel ek's van my kop af en jy mis my jy mis my nie meer nie
Ek hoop jy weet ek wou nie
Maar ek beweeg nou aan
Ek hoop jy weet ek wou nie
So ek beweeg nou aan