Gee My

JOMARIE GREYLING, WERNER BEUKES

Sê my
As jy by my wil bly?
Dan sal ek jou omvou
Naby aan my drome hou
Jou in my drome hou

Onthou jy?
Kom jy terug na my?
Kom jy elke aand
Sonder dat ek jou al vra?
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai?

Gee my
Bietjie van jou gee my
Van jou drome
Weet jy?
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my

Verdwyn jy dink ek net aan jou
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?

Als wat
Ek bedoel het
Was maar net vir jou
Oor en oor ja net vir jou
So sê my waar's jy nou?

Nodig
Soms oorbodig
Om so ver te gaan
Kry ek jou is jy weer skaam?
Sal ek jou weer terug kan draai
My hart weer om jou lewe swaai?

Gee my
Bietjie van jou gee my
Van jou drome
Weet jy?
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my

Verdwyn jy dink ek net aan jou
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?

En elke dag as jy my vra
Staan jy by my?
Gedagtes maal weer in my kop
Is jy weer styf teen my?

Gee my
Bietjie van jou gee my
Van jou drome
Weet jy?
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my

Verdwyn jy dink ek net aan jou
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?
Sal ek hier kom bly as jy net by my bly?

Bietjie van jou gee my

Trivia about the song Gee My by Arno Jordaan

When was the song “Gee My” released by Arno Jordaan?
The song Gee My was released in 2009, on the album “Gee My”.
Who composed the song “Gee My” by Arno Jordaan?
The song “Gee My” by Arno Jordaan was composed by JOMARIE GREYLING, WERNER BEUKES.

Most popular songs of Arno Jordaan

Other artists of Afrikaans