Jy Jy Jy

Jy’s een, maak my nommer twee
'n Wêreld om te deel
Dis tyd om saam te speel

Wys wys my die pad
Ek en jy kan stap
Ek soek jou naby my

Dis net jy jy jy
Staan 'n bietjie nader en sê vir my
Fluister in my ore dat ek jou kan kry
Vra en plan net nog 'n keer dan wys jy my

As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel baby en sê jou sê
Vra my reguit of ek jou wil hê
Dis net jy jy jy wat ek by my wil hê

Vat, vat saggies aan my hand
Loop saam met my vanaand
Wil my lewe met jou deel

Jy wys vir my die pad
Wat ek en jy sal stap
Sal jy altyd by my bly?

Dis net jy jy jy
Staan 'n bietjie nader en sê vir my
Fluister in my ore dat ek jou kan kry
Vra en traan net nog 'n keer dan wys jy my

As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel baby en sê jou sê
Vra my reguit of ek jou wil hê?
Dis net jy jy jy wat ek by my wil hê

Stop stop daar in jou spoor
Jy gaan my verloor
Ek sê dit oor en oor en oor en oor

Dis net jy jy jy
Staan 'n bietjie nader en sê vir my
Fluister in my ore dat ek jou kan kry
Vra en plan net nog 'n keer dan wys jy my

As jy my wil hê
Staan dan op jou stoel baby en sê jou sê
Vra my reguit of ek jou wil hê?
Dis net jy jy jy wat ek by my wil hê

Dis net jy jy jy
Staan 'n bietjie nader en sê vir my
Fluister in my ore dat ek jou kan kry
Vra een traan net nog 'n keer dan wys jy my
Dis net jy jy jy

Trivia about the song Jy Jy Jy by Arno Jordaan

When was the song “Jy Jy Jy” released by Arno Jordaan?
The song Jy Jy Jy was released in 2010, on the album “Stukkie Van Jou Hart”.

Most popular songs of Arno Jordaan

Other artists of Afrikaans