Skitterende Sterretjies

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
Al die sterre blink, hulle skitter en blink
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn
By Betlehem se ster het hul Jesus gekry
Al die sterre is so bly, bly, bly
Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn
Skitterende sterretjies in die hemelruim
Flikkerende vrolike sterretjies wat sky

Trivia about the song Skitterende Sterretjies by Carike Keuzenkamp

When was the song “Skitterende Sterretjies” released by Carike Keuzenkamp?
The song Skitterende Sterretjies was released in 2011, on the album “Carike & Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 8”.

Most popular songs of Carike Keuzenkamp

Other artists of Middle of the Road (MOR)