Jy Ken My Naam

Riaan Benadé, Elvis Blue, Demi Lee Moore

Hoe laat jy iemand gaan as als in jou wil vashou?
Hoe leer jy iemand glo as die twyfel aan jou klou?
Hoe duur is elke oomblik maar jou liefde kos my niks
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?

Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Al vat ek voor jou teurse dit is nooit vir jou teveel
Jou arms bly oop daar's 'n lêplek vir my siel
My wêreld is jou alles al is my wêreld maer
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?
Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see?

Jy ken my naam jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

En as als gesê en doen is
Is dit jy wat my vashou
Die minute en sekondes beteken meer saam met jou

Jy ken my naam
Jy sien my vrees
En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie
Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie
Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is

Trivia about the song Jy Ken My Naam by Demi Lee Moore

When was the song “Jy Ken My Naam” released by Demi Lee Moore?
The song Jy Ken My Naam was released in 2021, on the album “Jy Ken My Naam”.
Who composed the song “Jy Ken My Naam” by Demi Lee Moore?
The song “Jy Ken My Naam” by Demi Lee Moore was composed by Riaan Benadé, Elvis Blue, Demi Lee Moore.

Most popular songs of Demi Lee Moore

Other artists of Afrikaans