Lekker Kry [Radio Edit]

Toe ek jou sien staan
Moes ek myself net keer
Iets was nog nooit so mooi
Ek moes myself beheer

Jy draai en loer na my
Daai smile sê dis ok
Hier kom ‘n ding vanaand
Ek gee jou net een kans

Jy weet ons gaan lekker kry
Kom en gee jou lyf vir my
Ek soek jou sê my waar is jy?
Ek wil jou hê vanaand

Baby jy sal lekker kry
Moenie dan my stem vermy
Sê my jy’s nog lief vir my
Gee my net ‘n kans

As jy weet hoe ek voel
Weet jy wat ek bedoel
Kom kry vanaand jou sin
Jy kan met my begin

Kyk almal wil jou hê
Maar luister wat ek sê
Ooh hier kom ‘n ding vanaand
Ek gee jou net een kans

Jy weet ons gaan lekker kry
Kom en gee jou lyf vir my
Ek soek jou sê my waar is jy
Ek wil jou hê vanaand

Baby jy sal lekker kry
Moenie dan my stem vermy
Sê my jy’s nog lief vir my
Gee my net ‘n kans

Jy’s die girl en jy’s vir my (Jy's die girl en jy's vir my)
Wil jy vir ewig by my bly?

Jy weet ons gaan lekker kry
Kom en gee jou lyf vir my
Ek soek jou sê my waar is jy?
Ek wil jou hê vanaand

Baby jy sal lekker kry
Moenie dan my stem vermy
Sê my jy’s nog lief vir my
Gee my net ‘n kans

Gee my net ‘n kans
Gee my net ‘n kans

Most popular songs of Dewald Louw

Other artists of Middle of the Road (MOR)