Buitenste Ruim [Live Op Paul Cluver]
Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede afteskud en uittewis
En ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand en die ander wat probeer om balans te vind
Uit die ruimte waar ons vandaan kom
Ons ouers moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel en waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste net partykeer
Oudstes en enigstes net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise en die plekke
Geen bestemming, dis mos ekke
Is dit uit die ruimte waar ons vandaan kom

Ek probeer al lankal om die verlede af te skud en uittewis